Luricka

tiles shapes, texture, pattern-2617112.jpg

Herhalingsdwang

Herhalingsdwang is ‘n term wat in die psigoanalitiese paradigma gebruik word. Dis ‘n psigologiese verskynsel waarin ‘n persoon ‘n gebeurtenis, soos ‘n trauma of opvoeding proses, of sy omstandighede oor en oor herhaal. Dit sluit in die heropvoering van die gebeurtenis of om jouself in situasies te plaas waar die gebeurtenis waarskynlik weer sal plaasvind.

Herhalingsdwang Read More »

texture, abstract, structure-1909992.jpg

Perfectionism

Perfectionism, in psychology, is a broad personality style characterized by a person’s concern for the pursuit of flawlessness and perfection. It is accompanied by critical self-evaluations and concerns regarding others’ evaluations of themselves. The root of perfectionism is to believe that your self-worth is based on your accomplishments.Perfectionism is also often present when a combination

Perfectionism Read More »

desktop, color, leisure-3129782.jpg

Perfeksionisme

Perfeksionisme, in sielkunde, is ‘n breë persoonlikheidstyl wat gekenmerk word deur ‘n persoon se besorgdheid oor die strewe na foutloosheid en perfeksie. Dit gaan gepaard met kritiese selfevaluasies en bekommernisse rakende ander se evaluerings oor hulself.  Die wortel van perfeksionisme is om te glo dat jou eiewaarde gebaseer is op jou prestasies.  Perfeksionisme is ook

Perfeksionisme Read More »

Shopping Cart