Afrikaanse Blog

tiles shapes, texture, pattern-2617112.jpg

Herhalingsdwang

Herhalingsdwang is ‘n term wat in die psigoanalitiese paradigma gebruik word. Dis ‘n psigologiese verskynsel waarin ‘n persoon ‘n gebeurtenis, soos ‘n trauma of opvoeding proses, of sy omstandighede oor en oor herhaal. Dit sluit in die heropvoering van die gebeurtenis of om jouself in situasies te plaas waar die gebeurtenis waarskynlik weer sal plaasvind. …

Herhalingsdwang Read More »

desktop, color, leisure-3129782.jpg

Perfeksionisme

Perfeksionisme, in sielkunde, is ‘n breë persoonlikheidstyl wat gekenmerk word deur ‘n persoon se besorgdheid oor die strewe na foutloosheid en perfeksie. Dit gaan gepaard met kritiese selfevaluasies en bekommernisse rakende ander se evaluerings oor hulself.  Die wortel van perfeksionisme is om te glo dat jou eiewaarde gebaseer is op jou prestasies.  Perfeksionisme is ook …

Perfeksionisme Read More »

question mark, face, silhouette-2405207.jpg

Oordinkery

Oordinkry en obsessiewe denke is soooo uitputtend!  Om te oordink is ‘n gewoonte wat ons aanleer wanneer ons onveilig voel in iets. Dis die brein se behoefte om te voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en gaan gepaard met groot hoeveelhede angs en stress. Dis die illusie dat ons onsself in veiligheid in kan …

Oordinkery Read More »

Shopping Cart